.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
KHS beloon sportlui
04 November 2015
  Verskeie leerlinge van die Hoërskool Klerksdorp is gedurende die skool se sportprysuitdeling op Dinsdag, 20 Oktober 2015 vir hul prestasies beloon. Die toekenning word gemaak aan die seun en meisie wat deur die jaar die beste prestasie in ‘n sportsoort gelewer het.
Die wenners is:
Atletiek - Annique Cloete en Ruan Minnaar, gholf – Desiré Green en Herman Anderson, tennis – Bridgette Snyman en Anro Rossouw, landloop – Meanri Erasmus en Franco Botes, hokkie – Janie van Wyk en Dyllon Dieperink.
Meggan Cordier en Vanri de Nyschen deel die trompoppietoekenning. Hugo Reyneke het die skaaktoekenning ontvang en Ruan Minnaar die kriekettoekenning. Edmund Rheeder en Charnique Jacobs het onderskeidelik die rugby- en die netbaltoekennings ontvang.
Zanda-Lee Martin (trompoppies) is as die sportmeisie van die jaar aangewys en Ruan Minnaar (atletiek) as die sportseun.