.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
Oud-KHS’er lei Baja-span
04 November 2015
  ‘n Oudleerling van die Hoërskool Klerksdorp, Jandrè Mitchell, het die afgelope naweek 'n merkwaardige prestasie behaal.
Jandré was die spankaptein van die 3de jaar Baja-span van die Puk se meganiese- en kerningenieursweseskool. Die kompetisie gee aaan meganiese ingenieursstudente die geleentheid om hulle teoretiese kennis prakties toe te pas in die ontwerp en bou van ‘n Bajakar. Hy was die bestuurder gedurende die drie uur lange uithourit en het dit gewen, wat toe verseker het dat die Puk vir die eerste keer sedert 1998 die nasionale wenners was - en algeheel tweede na ‘n universiteit van Indië. Wat dit meer spesiaal maak, is dat hy en Gustav Potgieter, beide Anglo American Platinum beurshouers, net vyf dae gehad het om die kar te bou, te modifiseer en te toets om aan al die SAE Baja-kompetisieregulasies te voldoen.