.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
Genealoë groet 2015
28 Oct 2015

 
Die Noordwestak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika sluit op Maandag, 2 November 2015 om 19:00 hul jaar in die Potchefstroomse Hoofmuseum af met ‘n   praatjie deur Johan Vermeulen, voorsitter van die Vermeulen Familie-bond. Hy sal in sy praatjie konsentreer op die herkoms van sy vier grootouers, naamlik Vermeulen, Moore,  De Villiers en Swart van Stanford in die Overberg.
Johan is saam met sy broer, Isak Vermeulen die samestellers van die uitgebreide geslagsregister van die Vermeulen-familie in Suider-Afrika.  Hy is tans besig om sy Moore-voorsate na te vors.  Almal is welkom om die byeenkoms by te woon.  Vir meer inligting, kontak gerus vir Elmarie Weyers by 0722877994 of Johan Vermeulen by 083 627 0573.