.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
Gimmies hou kolfblaaie bedrywig
21 Oct 2015

 
Potchefstroom – Die uitslae van die krieketwedstryde waarby die spanne van die Potchefstroom Gimnasium Saterdag, 17 Oktober 2015, betrokke was.
Gimmies eerste krieketspan teen Volkies (Noordwes finaal)
Volkies kolf eerste en teken 181 almal uit aan. Gimmies teken 184/9 aan. Gimmies wen met 1 paaltjie.
Beste kolwers: Jaco Schoeman met 113 nie uit nie en Anton Prinsloo met 29 lopies.
Beste boulers: Ruan Haasbroek met 2 paaltjies vir 27 lopies in 7,5 beurte, Divan Mienie met 1 paaltjie vir 33 lopies in 10 beurte en SW Rossouw met 1 paaltjie 35 lopies in 9 beurte.
Man van die wedstryd: Jaco Schoeman.
Gimmies tweedespan teen Ikageng
Gimmies kolf eerste en teken 266  aan. Ikageng teken 26 almal uit aan. Gimmies wen met 242 lopies.
Beste kolwers: Emile Meier met 58 lopies en Jan-Hendrik van der Merwe met 56 lopies.
Beste bouler: Jason Jooste wat 7 paaltjies neem.
Man van die wedstryd: Jason Jooste.
Gimmies o.15 Super A-span span teen Lichtenburg (uitspele vir 3 en 4)
Gimmies kolf eerste en teken 242 aan. Lichtenburg teken 228 almal uit aan. Gimmies wen met 14 lopies.
Beste kolwers:  Duan Jansen met 81 lopies en AC van der Weshuizen met 51 lopies.
Beste bouler: Marco Jansen met 3 paaltjies vir 20 lopies in 8 beurte.
Man van die wedstryd: Duan Jansen.
Gimmies o.15 Super B-span teen Wesvalia
Wesvalia kolf eerste en teken 116 almal uit aan. Gimmies teken 119/5 aan. Gimmies wen met 5  paaltjies.
Beste kolwers: Benic van Onsselen met 52 nie uit nie.
Beste boulers: Ricus Swart met 4 paaltjies vir 23 lopies in 7 beurte.
Man van die wedstryd: Ricus Swart en Benic van Onsselen.