.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
Munisipale werkers in hof vir brandstigting
14 Oct 2015
 

Ventersdorp – Drie werknemers van die Ventersdorp Munisipaliteit het Maandag, 12 Oktober 2015 in die Ventersdorp landdroshof verskyn op klagte van brandstigting en bly in aanhouding tot hul volgende hofverskyning Donderdag, 15 Oktober, wanneer hulle vir borgtog kan aansoek doen.
Kapt. Paul Ramaloko, polisiewoordvoerder, sê Beatrice Mosepele (49), Siphiwe Jankies (36) en Ester Sekgwe (39) het blykbaar saamgespan om ‘n brand te stig wat op 11 September 2015 ‘n deel van die munisipale kantore in puin gelê het. Hulle is vermoedelik deel van ‘n groep wat gekant is teen die beoogde samesmelting van die Ventersdorp en Tlokwe munisipaliteite. Die drie verdagtes is Donderdag, 8 Oktober deur die provinsiale openbareweldtaakspan in hegtenis geneem. Die taakspan is gestig om sake van openbare geweld in die provinsie te ondersoek.