.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
MNR EN MEJ KHS
07 Oct 2015

 
Mnr en Mej KHS het 29 September in die skoolsaal plaasgevind.  Dit was ‘n geleentheid wat nie misgeloop kon word nie. 15 jonge dames en 11 jongmanne het ingeskryf vir die kompetisie. Met mev. Mariska Swart aan die spits van die organisasie was die aand glansryk en  werklik iets besonders. Hykie Berg van TV- faam: Sewende Laan en wenner van Survivor was die seremoniemeester en Lisa Bronner was die gaskunstenaar. Die dogters se rokke is ontwerp deur EsmeneCoutre – vir elkeen in besonder! Die volgende wenners is dan aangekondig: Mnr Debutant – Justin Rennie
Mej Debutant – Marlucia Nieuwoudt Mnr Fotogenies – Anker Pretorius
Mej Fotogenies – Anelda Phillips