.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
ʼn Groot Dankie aan Monique
30 Sept 2015
  Ons hoof, Mnr Brand, het dit goedgedink om Monique Kooij (KHS - hoofmeisie 2014) te bederf met 'n skootrekenaar en toebehore. Dit is na aanleiding van die geld wat sy vir die skool ingebring het danksy haar skitterende matriekuitslae verlede jaar. Monique was 5de in Noordwes en het verskeie bedrae geld verdien - o a 'n beurs van R 90 000 van Anglo-Gold Ashanti en R 60 000 vir die skool. Baie dankie en geluk aan Monique, dit was vir ons ’n voorreg om jou weer hier te sien by jou Alma Mater.