.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
NWU se Pukki verlig nood
23 Sept 2015

 
Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) se mascot, Pukki, het besoek afgelê by die Hoër Volkskool Potchefstroom nadat een van die skool se koshuise erge skade opgedoen het in 'n verwoestende brand. Pukki het as deel van die kampus se omgeekultuur 'n tjek van R10 000 aan die skool oorhandig ter ondersteuning van leerders wat hul besittings in die brand verloor het. Pukki en prof. Rantoa Letsôsa, die viserektor, het die tjek aan die skool se adjunkhoof, mnr Daan Seymore, oorhandig.