.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
Moenie met dié Gimmies stry nie!
11 Sept 2015
  Photo: Die gladgebekte Gimmies is, van links, Anchen Bisschoff, Lené Prinsloo en Katelynn Snyman. Potchefstroom - Anchen Bisschoff, Lené Prinsloo en Katelynn Snyman het Saterdag, 22 Augustus 2015, by Goudini-spa deelgeneem aan die eindrondte van die ATKV se nasionale debatkompetisie. 
Hierdie span gr. 9-meisies het algeheel agtste in die junior afdeling geëindig.  Dit is ’n besondere prestasie, aangesien hulle teen groot skole soos Afrikaanse Hoër Seun- en Meisieskool, die Hoërskool Rustenburg en Helpmekaar Kollege deelgeneem het. 
Die meisies het baie hard gewerk en lang ure geoefen om voor te berei vir die strawwe kompetisie.  Hulle moes die beoordelaars daarvan oortuig dat spoorvervoer prioriteit moet geniet in die opknapping van ons land se vervoerstelsels en het hul debat teen die Hoërskool Bloemhof gewen.