.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
Gimmies deur na Hollard-eindstryd
11 Sept 2015
  Potchefstroom – Die Potchefstroom Gimnasium se Hollardreeks-rugbyspan (geen matrieks of o.19’s mag speel nie) het na die eindstryd deurgedring nadat hulle Volkies met 60-3 verslaan het.
Koot Booysen, sportorganiseerder by Gimmies, sê die wedstryd het Vrydag, 4 September 2015, in gure weer plaasgevind.
Volkies het eerste punte aangeteken met ‘n strafdoel, maar daarna het Gimmies die spel heeltemal oorheers deur 10 drieë in te ryg. Die rustydtelling was 31-3. Gimmies se drieë is gedruk deur Morné Delport, Bradley Wood, Martin Linde (twee drieë elk) terwyl Christoff Müller, Edrich Cronje, Morné Maree en Mitchelle van der Merwe elkeen een drie gedruk het. Edrich Cronje het met 5 doelskoppe geslaag.
Gimmies speel op Vrydagaand 11 September 2015 om 20:00 teen Wesvalia in die eindstryd. Alle wedstryde van die reeks vind by Wesvalia plaas.