.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Gimmie-krieket aan die gang

20 Aug 2015
  Die Potchefstroom Gimnasium se krieketspanne is hard besig met voorbereiding vir die seisoen.
Die eerstespan het onlangs ‘n wedstryd teen ‘n Puk uitnodigingspan gespeel. Gimmies het eerste gekolf en het 201/10 aangeteken in 42.3 beurte. Puk teken 205/4 aan in 29.2 beurte.
Puk wen met 6 paaltjies. Lourén Steenkamp met 52 van 50 balle was die beste kolwer. Die beste boulers was SW Rossow met 1 paaltjies vir 41 lopies in 8 beurte en Anton Prinsloo met 2 paaltjies vir 46 lopies in 7 beurte. Lourén Steenkamp is die man van die wedstryd.
Die o.15 Super B-span het teen die Bergsig Akademie (Rustenburg) se o.15A-span gespeel. Gimmies het eerste gekolf en het 406/7 aangeteken in 50 beurte. Bergsig teken 54 almal uit aan in 14.1 beurte. Gimmies wen met 352 lopies.
Die beste kolwers was Carel van Wyk met 104, Gerhard Turkstra met 76 en Adriaan Rontgen met 71 lopies, en die beste boulers Ruan Els met 5 paaltjies vir 12 lopies in 6 beurte en Marinus Pienaar met 4 paaltjies vir 27 lopies in 5 beurte. Carel van Wyk was die man van die wedstryd.