.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
K’dorp fotograwe hou jaarvergadering
14 Aug 2015
 
 
 
Klerksdorp – Die Klerksdorp Fotografieklub hou op Dinsdag, 25 Augustus 2015, sy algemene jaarvergadering by die Klerksdorp biblioteek.
Altesaam 14 maandtemafoto’s – Refleksies – en 48 ander foto’s is gedurende die vorige maandvergadering beoordeel. Viere merietetoekennings is gemaak, 30 goue toekennings, 13 silwer en een brons.
Nicci van As het die maandtemakompetisie gewen en was ook die beste senior fotograaf. Peet van Niekerk is die beste junior fotograaf.
Fotograwe wat toekennings ontvang het is:
Helene Nel (1 goud, drie meriete), Anelia Dunn (4 goud), Ven Vorster (1 goud), Frik Landman (twe goud), Hannes Coetzee (2 goud), Johannes Steenberg (3 goud), Liesel van Zyl (4 goud), Peet van Niekerk (4 goud), Annetjie du Plessis (4 goud), Christa Calitz (1 goud), Oupa Coetzee (3 goud), Nicci van As ( 3 goud).
Navrae kan gerig word aan Hannes Coetzee (voorsitter) by 082 785 8604.