.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
Gilde hou R5-basaar vir Daphné Lee
13 Aug 2015
  Klerksdorp – Die Klerksdorp-dagtak van die Suikerkunsgilde hou Saterdag, 15 Augustus 2015, van 09:00 af ‘n R5-basaar ten bate van die Daphné Lee sentrum vir volwasse verstandelik en liggaamlik gestremdes.
Die basaar word by die sentrum in Irenestraat, Irenepark gehou.
Die organiseerder sê ‘n wye verskeidenheid produkte sal teen R5 stuk verkoop word. Twee pannekoeke kos ook R5. Hulle is ook nog op soek na bydraes – waaronder koeldrank - vir die basaar.
Vir meer inligting kan Marietjie gebel word by 083 963 9281.