.
.
Platinum KOSH Newspaper (Index Main Landing Page) Mining Supplies-Platinum KOSH Newspaper/ KoerantMotoring Mirror/ Karre/ Motors- Platinum KOSH Newspaper/ KoerantProperty/ Eiendomme - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantSpecial Services - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantTenders & Auctions - Platinum KOSH Newspaper/ KoerantAuctions/ Veilings - Platinum KOSH Newspaper/ Koerant
.
.
.
Submit News: news@platinumkosh.co.za  Request Quote: adverts@platinumkosh.co.za
John 8:7  ...."He who is without sin among you, let him throw a stone at her first."   John 8:11   ....."Neither do I condemn you; go and sin no more."
.
North West Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper

Advert - Platinum Bushvelder Newspaper
KHS’ers blink uit by Cravenweek
24 July 2015

 
Klerksdorp – Twee van die Hoërskool Klerksdorp se rugbyspelers was in die o.18-Cravenweekspan wat op die Markötter-stadion in Stellenbosch aan die 52ste Cravenweek deelgeneem het.
Edmund Rheeder het as kaptein van die Luiperdspan in ʼn no. 8-trui uitgedraf en Douglas Bruce-Smith het sy krag getoon in die voorste linie en skrums.
Die Luiperds het twee van hul drie wedstryde gewen. Edmund word in die tweede wedstryd wat hulle 18-17 teen Griekwas-platteland wen, as speler van die wedstryd aangewys. In die laaste wedstryd wen die Luiperdspan die span van die Limpopo Blou Bulle met ʼn pragtelling  - 42-17.  Tydens hierdie wedstryd druk Edmund ook ʼn skitterdrie.